DIE FEL OMSTREDEN KROON VAN EDWARD II & GAVESTON

deur TOM LANOYE

DIE FEL OMSTREDE KROON EN DEERNISWEKKENDE DOOD VAN KONING EDWARD II & SY GUNSTELING, JONKER GAVESTON, ONDER WIE SE BETOWERING HY SY RUG KEER OP SY KONINGIN EN DIE KROONPRINS, TOT DIE STEEDS GROEIENDE WOEDE VAN DIE HELE ADELSTAND EN DIE GROTENDEELS NOG ONBEGRYPENDE GEPEUPEL.

TRAILER

Edward II plaas sy minnaar as mede heerser saam met hom op die troon. So maak hy van die mees gehate man in die land, die magtisgte in die ryk. ‘n Bloedige stryd volg om weer die orde en ou tradisies in ere te herstel. Hierdie stryd, wat niemand ontsien nie; nie sy koningin, sy seun, sy minnaar of hyself as koning nie maak van EDWARD II & GAVESTON is ’n vuurwerk van liefde, verraad en politiek.


ROLVERDELING:
Edwin van der Walt
Rolanda Marais
Caleb Payne
Beer Adriaanse
Andre Roothman
Wilhelm van der Walt

REGIE EN ONTWERP:
Marthinus Basson

MUSIEK:
David WolfsWinkel

TICKETS @ The Baxter